On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Zola Budd op pad terug huis toe

───   09:12 Mon, 10 May 2021

 Zola Budd op pad terug huis toe | News Article

Die Olimpiese naelloper het die afgelope 13 jaar in Suid-Carolina in die VSA gewoon. Sy is 'n afrigter by die universiteit daar en is besig met haar PhD-studies.

Sy het by die Good Morning Breakfast aangesluit om oor haar terugkeer na Suid-Afrika te praat.

“Ek kom seker oor twee weke… die kinders is nou groot… my seun maak nou klaar met universiteit… hulle kan op hulle eie voete staan.”



Shandor, wat altyd op soek is na ‘n uitdaging, kon dit nie weerstaan om Zola te vra om saam met hom aan 'n vriendelike 10 km deel te neem as sy Sentraal-Suid-Afrika besoek nie!


Podcasts

Zola Budd is oppad terug huis toe:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.