On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Waar in die wêreld is Ollie Le Roux?

───   09:31 Mon, 14 Jun 2021

Waar in die wêreld is Ollie Le Roux? | News Article

Voormalige Springbok en Cheetahs voorryspeleler, Ollie Le Roux, praat oor hoe sy tyd by die Cheetahs ‘n loopbaan-hoogtepunt was en wat hy nou doen om besig te bly.


Deesdae spandeer Ollie Le Roux eerder tyd in die veld as op die veld. Hy het ‘n suksesvolle boerdery en is so verknog aan sy beeste dat hy hulle name gegee het!

Hy deel ook hoe sy perfekte braai lyk…

 Luister hier:


Podcasts

Waar in die wêreld is Ollie Le Roux?:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.