The Good Morning Breakfast
#OwnYourLIfe: Wanneer is dit veilig om weer te oefen na Covid?─── 09:35 Thu, 07 Oct 2021
Morne Castelyn, biokenetikus deel meer aangaande die tekens, waarvoor jy moet versigtig wees, en hoe om veilig terug te keer na 'n aktiewe leefstyl om verdere risiko te verminder.
Shandor Potgieter het met Biokenetikus, Morne Casteleyn gesels aangaande die veilige terugkeur na gereelde oefenige en hoe om ander risiko's vermy.