On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Business

Sakekamer fokus op dienslewering

───   20:39 Tue, 09 Feb 2021

Sakekamer fokus op dienslewering | News Article

Johan Oosthuizen van die Matlosana-sakekamer deel wat die doelwitte van die sakekamer is vir die jaar 2021 en waarop hulle gaan fokus om besighede in die omgewing beter te kan dien.

Hy deel ook hoe die verskeie sektore in die omgewing doen ná die grendeltydperk se aandklokreël aangepas is en alkohol weer te koop is.


Podcasts

Sakekamer fokus op dienslewering:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.