On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Business

#SakeUur: Eiendom: Verkopersmark – koop of verkoop?

───   20:34 Tue, 11 May 2021

#SakeUur: Eiendom: Verkopersmark – koop of verkoop? | News Article

Dis nou al meer as ’n jaar sedert die Covid-19 inperking Suid-Afrika tot stilstand geruk het. Op die ekonomiese front is party ondernemings genoop om hul deure te sluit, terwyl ander stelselmatig herstel het.

Een sektor waar 'n mens vanjaar beduidende veranderinge sien, is die eiendomsmark. Dimitri Carson van Edric Trust, Bloemfontein, verduidelik of hierdie ’n goeie tyd vir die koop of verkoop van eiendom is. OFM-inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, het die onderhoud gevoer.


Podcasts

#SakeUur: Eiendom: Verkopersmark – koop of verkoop?:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.