On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Business

#SakeUur: NWK pak pandemie met veerkragtigheid

───   18:32 Thu, 20 May 2021

#SakeUur: NWK pak pandemie met veerkragtigheid | News Article

Dis Agri Fokus Week op OFM, en The Business Hour staan so bietjie stil by een van die ikoniese landbou-instellings in Suid-Afrika.

Gesetel in Lichtenburg, Noordwes, en reeds vir 112 jaar in bedryf, het hierdie landboumaatskappy dit werklik alles gesien. Oorloë, veranderings in die politieke bestel en selfs die vorige groot globale pandemie. Ons verwys natuurlik na NWK, Suid-Afrika se oudste landboumaatskappy.

OFM-inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, gesels met Dennis Coetzee, Groepsbestuurder: Menslike Kapitaal by NWK om so bietjie terug te kyk na die jaar wat was en hoe dié dinamiese groep die Covid-19 pandemie hanteer.


Podcasts

#SakeUur: NWK pak pandemie met veerkragtigheid:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.