On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Business

#SakeUur: Suikerbedryf vlieg hoog

───   19:16 Mon, 31 May 2021

#SakeUur: Suikerbedryf vlieg hoog | News Article

Suikkerriet word nie net gebruik in voedsel en lekkernye nie, dit kan ook verwerk word om biobrandstof te produseer wat selfs vir lugvaart aangewend kan word.

Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging en die Rondetafel oor Volhoubare Biomateriaal het onlangs gesamentlik aangekondig dat die bedryf inderdaad die vermoë het om per jaar sowat 433-miljoen liter biobrandstof te produseer om lugvaart aan te dryf.


Podcasts

#SakeUur: Suikerbedryf vlieg hoog:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.