Business
#SakeUur - Risikoversekering─── 18:45 Thu, 05 Aug 2021

Marius Ferreira, finansiële adviseur, verduidelik die doel van risikodekking en ook die die verskillende aspekte van risikoversekering.
Hy bespreek ook watter aspekte is die mees belangrik en wat jy kan doen as jy nie al die verskillende komponente kan bekostig nie.
#SakeUur - Risikoversekering: