Business
#SakeUur - Vaal-ondernemings innoveer tydens pandemie─── 19:44 Tue, 10 Aug 2021
Klippies Kritzinger, hoof uitvoerende beampte van die Golden Triangle Chamber of Commerce, verduidelik die huidige situasie in die Vaal-gebied rakende dienslewering en vertel ons meer oor die vernuwende oplossings deur die restaurantbedryf.
Hy vertel ons ook van hul komende projekte.
#SakeUur - Vaal -ondernemings innoveer tydens die pandemie:
