On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Business

#SakeUur: Eiendomstokvel

───   19:33 Tue, 12 Oct 2021

#SakeUur: Eiendomstokvel | News Article

Shaun Rademeyer verduidelik wat 'n eiendomstokvel eintlik is en 'n paar van die hoofdoelwitte van 'n eiendomstokvel.

Hy verduidelik ook 'n paar van die belangrikste geleenthede of voordele van 'n eiendom Stokvel en wat die belastingimplikasies daaraan verbonde is. Uiteindelik deel hy 'n paar wenke as jy belangstel in 'n eiendomstokvel.


Podcasts

#SakeUur: Eiendom Stokvel:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.