On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Business

#OFMSakeUur: Transformasie in landbou

───   18:00 Mon, 24 Jan 2022

Sponsored18:00 Mon, 24 Jan 2022
#OFMSakeUur: Transformasie in landbou | News Article

Suid-Afrika het een van die mees dinamiese landbousektore in die wêreld hoewel dit nie sonder uitdagings is nie. Een daarvan is transformasie.

Dis egter ‘n fyn balanseertoertjie om strategie, praktyk en uitvoerbaarheid te handhaaf. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, gesels met Daneel Rossouw, Funksionele Hoof Landbou – Nedbank verhoudingskanale, om uit te vind hoe dié instansie transformasie in landbou aanpak.

Die OFM Sake-Uur verwelkom met trots Nedbank Landboudienste as borg van die program. Ons gaan oor die volgende aantal weke hoor van kenners op verskeie gebiede, onder meer: transformasie, besigheidsgroei, volhoubaarheid, klimaatveerkragtigheid, en digitale en e-handel.


Lees meer hier.



Podcasts

Nedbank Landboudienste - Transformasie in Landbou:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.