On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Nedbank Agri - Focus 2022

At Nedbank Agribusiness, we know that to grow your agricultural business, you need the right partnerships and a team of agricultural experts who immerse themselves in your sector and business. Our regional teams of agricultural specialists fully understand your sector, circumstances and aspirations and can devise and deliver tailored, relevant solutions for your business.

Whether you’re looking to grow your agribusiness sustainably, or for a flexible, resilient financial partner that can add significant value, Nedbank’s bigger-picture approach means offering the most appropriate and innovative banking solutions to meet your particular needs.

Please click here to find out more about how Nedbank can support your agribusiness.


By Nedbank Landboubesigheid weet ons om jou landboubesigheid te laat groei het jy die regte vennootskappe en 'n span landboukundiges wat jou sektor en besigheid verstaan, nodig. Ons landbouspesialiste in jou streek verstaan jou sektor, omstandighede en waarna jy streef al te goed.Daarom kan hulle pasgemaakte, relevante oplossings vir jou besigheid ontwikkel en lewer.

Of jy nou jou landboubesigheid volhoubaar wil laat groei of op soek is na 'n aanpasbare, veerkragtige finansiële vennoot wat beduidende waarde kan toevoeg, Nedbank se groter-prentjie-benadering beteken ons kan die beste, mees innoverende bankoplossings bied om aan jou bepaalde behoeftes te voldoen.

Klik asseblief op hier om meer uit te vind oor hoe Nedbank jou landboubesigheid kan ondersteun.


POTGOOI:

Suid-Afrika het een van die mees dinamiese landbousektore in die wêreld hoewel dit nie sonder uitdagings gepaart gaan nie. Een daarvan is transformasie. Dis egter ‘n fyn balanseertoertjie om strategie, praktyk en uitvoerbaarheid te handhaaf. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, gesels met Daneel Rossouw, Funksionele Hoof Landbou – Nedbank verhoudingskanale om uit te vind hoe dié instansie transformasie in landbou aanpak.

Om jou landboubesigheid te laat groei, benodig jy die regte vennootskappe en ’n span landboukundiges wat hulself in jou sektor en besigheid verdiep. Nedbank se groter prentjie-benadering beteken om die mees geskikte en innoverende bankoplossings aan te bied om aan jou spesifieke behoeftes te voldoen. OFM-inhoudredakteur, Elzette Boucher-Krüger, kom meer te wete by Daneel Rossouw, Funksionele Hoof Landbou – Nedbank verhoudingskanale.

“Om groen te gaan” is nie net 'n leefstylneiging nie, dit is deurslaggewend vir volhoubaarheid in die landbou. OFM-inhoudredakteur, Elzette Boucher-Krüger, kom meer te wete by Daneel Rossouw, Funksionele Hoof Landbouverhoudingskanale by Nedbank.

Digitalisering van besighede (soos franchise en kleinhandel) het aan die orde van die dag geword om relevant en in besigheid te bly. Sommige het selfs massiewe groei deur digitalisering gesien. Het die Agri-spelers 'n verskuiwing na hierdie verskynsel gesien of heers die stand van sake? OFM-inhoudredakteur, Elzette Boucher-Krüger, kom meer te wete by Daneel Rossouw, Funksionele Hoof Landbouverhoudingskanale by Nedbank.







@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.