Business
#OFMSakeUur - Verskans jou boerdery met tegnologie─── 13:03 Mon, 07 Mar 2022
Sponsored13:03 Mon, 07 Mar 2022
Digitalisering van besighede is deesdae aan die orde van die dag, nie net om relevant en mededingend te bly nie, maar ook om in besigheid te bly.
Sommige ondernemings het selfs massiewe groei deur digitalisering gesien.
Het rolspelers in landbou egter al 'n verskuiwing na hierdie verskynsel gesien of heers die stand van sake?
En, hoewel COP-26 meer bewustheid rondom klimaatsverandering en die dringendheid daarvan sou skep, hou dit ongetwyfeld ook risiko in vir Nedbank as ’n uitlener in die landboubedryf, maar bied ook ’n reuse-geleentheid.
Hoe help Nedbank boere om klimaatsbestande besighede te bou?
OFM-inhoudredakteur, Elzette Boucher-Krüger, vind uit by Daneel Rossouw, Funksionele Hoof Landbouverhoudingskanale by Nedbank.
Luister onder na die gesprek:
Die OFM Sake-Uur word met trots deur Nedbank Landboudienste geborg. Lees meer hier.
