On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Business

2022 hoogtepunte by Engel & Völkers Potchefstroom

───   00:00 Fri, 30 Dec 2022

Sponsored00:00 Fri, 30 Dec 2022
2022 hoogtepunte by Engel & Völkers Potchefstroom | News Article

Engel & Völkers het ‘n goeie jaar gehad, onder andere het ons Projekafdeling – wat al 70 suksesvolle projekte bestuur het - ‘n nuwe rekord bereik by een van ons projekte: met 60 huise verkoop in net 14 maande by Birchwood Country Estate.

Hierdie SMART home ontwikkeling deur ProPlan Technologies het 30 sekuriteitskameras wat selfs in load shedding werk. Met die SMART homes kan jy bv ligte, alarm en motorhuis vanaf jou selfoon beheer. PLUS: jy kan ‘n load-shedding vrye huis in Birchwood koop - Engel & Völkers en Green & You kan help hiermee!

Yolanda Maartens, het tydens At Lunch met Pulane Nel-Sekepe, gesels met Engel & Völkers Potchefstroom se Helandi Moolman en hulle kyk terug op 2022.

Die Engel & Völkers Click & Buy sisteem is 100% vir kliënte ontwikkel: vir ‘n vinniger en makliker soektog na eiendom. Vroeër het kliënte gefrustreerd geraak met die aanlyn huis-soektoeg. Nou kan Engel & Völkers kliënte in 60 minute al die eiendomme in Potch in jou prysklas sien – met ‘n lekker koffie in ons boardroom.

Engel & Völkers bemark die Afridome eksklusief – ‘n baie goeie geleentheid vir belanghebbende partye soos telersvereenigings om saam te span en eienaarskap van die Afridome te neem. Nog ‘n mylpaal vir die jaar is dat Engel & Völkers baie meer huise verkoop het as verlede jaar - een van die duurste huise was R9.5 miljoen in Vivaldi Manor.

Engel & Völkers is al jare saam met die Dienssentrum betrokke by de Land Estate en hou jaarliks ‘n Engel & Völkers fondsinsamelingsfees ten bate van die Potch Dienssentrum. Die 14de fees het ‘n rekord van R460 000 ingesamel. Dit bring die totaal wat Engel & Völkers al oor 17jr ten bate van die Dienssentrum ingesamel het  tot by R1.6 m.

Verder het  Engel & Völkers ook  poste vir verkoops- en verhuringsagente in Potchefstroom. Stuur jou CV na 071 674 5673.

Volg Engel & Völkers Potchefstroom op sosiale media of kontak die Engel & Völkers Advieslyn vir gratis raad oor eiendom in Potchefstroom by 083 291 0434.                                                                                                                          

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.