Business
Burgerlike groepe red die land van ’n algehele instorting─── 20:38 Wed, 17 May 2023

Gert Duvenhage, van the Good News Club, praat oor die rol wat burgerlike groepe speel om die land te red van ’n algehele instorting wat dienslewering betref - een gemeenskap op 'n slag.
Duvenhage deel ook die belangrikheid daarvan dat plaaslike ondernemings dié groepe ondersteun. Luister hieronder meer oor sy gesprek op die OFM Sake-uur saam met Kayla Barker.
Vir meer inligting besoek tgnc.co.za
Voorheen op die OFM Sakeuur:
Die president van die Vrystaatse Goudveldsakekamer, Lisette du Plessis, sê aan die OFM Sakeuur, die gemeenskap van Welkom en omliggende gebiede behoort ingesluit te word in planne om die Phakisa-renbaan en lughawe te laat herleef.
LEES OOK: Matjhabeng-gemeenskap moet deel in planne vir Welkom-lughawe