On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Business

Leesstof van die week: Our Long Walk to Economic Freedom/Skatryk

───   OLEBOGENG MOTSE 19:58 Fri, 19 Jan 2024

Leesstof van die week: Our Long Walk to Economic Freedom/Skatryk | News Article

Prof. Johan Fourie, historikus en akademikus van die Universiteit Stellenbosch, sê sy boek Our Long Walk to Economic Freedom se tweede uitgawe sal vanjaar verskyn.

Die Afrikaanse weergawe, Skatryk, wat ná die Engelse weergawe geskryf is, is steeds beskikbaar. Dit is ons Leesstof van die Week op die OFM Sakeuur.

Voorheen het prof. Johan Fourie gesê dit is in dié stadium moeilik om ekonomiese groeivoorspellings te maak omdat daar talle struikelblokke in die pad staan van die ekonomie – plaaslik en internasionaal.

 

OFM Sakeuur

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.