On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Vier sterf in botsing reg van voor in Vrystaat

───   SAZLY HARTZENBERG 10:50 Sun, 17 Feb 2019

Vier sterf in botsing reg van voor in Vrystaat  | News Article
Photo for illustrative purposes only

Vier mense het gesterf ná 'n botsing reg van voor op die R73 tussen Virginia en Theunissen in die Vrystaat gisteraand.


Die woordvoerder van die nooddienste in die Vrystaat, Sipho Towa, het aan OFM-nuus verduidelik toe hulle net na nege op die toneel aankom,  was daar twee ligte voertiue - die een met een mens in en die ander met drie.

Intussen het die Vrystaatse Departement van Gesondheid se LUR, Montseng Tsiu, op sosiale media haar meegevoel met die families, vriende en geliefdes van die oorledenes gedeel.
 
Die departement doen 'n beroep op alle padverbruikers om veilig te bestuur.


OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.