On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Vyftienjarige meisie se lyk in NK gevind

───   09:48 Tue, 13 Aug 2019

Vyftienjarige meisie se lyk in NK gevind | News Article
Community members and police at the scene where the 15-year-old girl was found.

Die polisie in Rosedale in die Noord-Kaap ondersoek die moord op ‘n 15-jarige meisie wie se lyk gister in die veld naby Bellvue-woonbuurt gekry is.


Volgens luitenant kolonel Jacques September is die lyk deur verbygangers ontdek en die polisie is gekontak. September sê die ondersoek na die voorval duur voort. Die oorledene het steekwonde gehad. Sersant Tonyane by die Rosedale-speurtak ondersoek die voorval.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.