On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Geen beserings in ontploffing by Kby-garage

───   15:58 Tue, 20 Aug 2019

Geen beserings in ontploffing by Kby-garage | News Article

Geen beserings is sover aangemeld in die ontploffing by die Total-garage in Phakamile Mabijaweg in Kimberley, in die Noord-Kaap, nie.


Dit is volgens Luitenant-kolonel Dimakatso Mooi, wat sê dat die ontploffing omstreeks 14:00 vanmiddag plaasgevind het. Daar is volgens haar nog geen duidelikheid oor wat die oorsaak van die ontploffing kon wees nie, maar dat die Sol Plaatje Munisipaliteit se Brandweer tans ‘n ondersoek doen om die oorsaak vas te stel.


OFM-nuus/Elsabé Richard

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.