On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Mangaung metro oor die vingers getik

───   CATHY DLODLO 17:55 Thu, 22 Aug 2019

Mangaung metro oor die vingers getik | News Article

Die Mangaung Metro Munisipaliteit is deur die Portefeuljekomitee vir Behuising, Water en Sanitasie oor die vingers getik vir die swak besteding van sy nasionale toelaag vir stedelike ontwikkeling.


Komiteevoorsitter, Rosina Semenya, sê lede het tydens ‘n voorlegging van die Nasionale Departement van Behuising daarvan bewus geword dat die munisipaliteit net een van twee metros in die land is wat nie sowat 90% van sy toelae tussen Julie 2018 en Junie 2019 bestee het nie. 

Die komitee het dié munisipaliteit en die Kaapse Metro aangemoedig om hulle besteding op te skerp.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.