On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Ritchie tot stilstand geruk

───   09:52 Tue, 10 Sep 2019

Ritchie tot stilstand geruk | News Article

Inwoners van Ritchie in die Noord-Kaap het paaie wat in en uit die dorp lei, met klippe en brandende bande versper.


Inwoners is na bewering ongelukkig met subkontrakteurs wat vir 'n padprojek aangestel is. Hulle dreig na bewering om openbare geboue sowel as raadslede se huise te vernietig. Hulle dring glo daarop aan dat die provinsie se premier, Zamani Saul, die gemeenskap toespreek. Die polisie is op die toneel en monitor die situasie. OFM-nuus sal verslag doen oor enige verwikkelings.


OFM-nuus/Elsabé Richard

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.