On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Sluiting van renbaan slegte nuus vir Kimberley

───   11:02 Mon, 16 Sep 2019

Sluiting van renbaan slegte nuus vir Kimberley | News Article
PHOTO: The Citizen

Noord-Kapenaars gaan binnekort nie meer 'n dag by die perderesies kan geniet nie.


Die geskiedkundige perderenbaan, Flamingo Park in Kimberley, gaan waarskynlik in Desember sluit.

Die baan is die enigste sand-baan in die land en word deur Phumelela Gaming besit.

Die maatskappy voer aan hulle bedryf die baan teen 'n verlies.

Maar die besluit om die baan te sluit het rampspoedige gevolge vir die perde-afrigters, stalknegte en die resiesperde.


eNCA/Nuusdag

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.