On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

16 Dae van Aktivisme in Upington van stapel gestuur

───   11:29 Mon, 25 Nov 2019

16 Dae van Aktivisme in Upington van stapel gestuur | News Article
Uitvoerende burgermeester van die ZF Mgcawu distrik munisipaliteit, Jan Olyn/Foto:Roderick Titus

Die uitvoerende burgermeester van die ZF Mgcawu distrik munisipaliteit, Jan Olyn, het vroeg vanoggend die 16 Dae van Aktivisme teen Geslagsgebasseerde Geweld in Upington van stapel gestuur.


Olyn het 'n beroep op die regering en gemeenskap gedoen om die sinnelose geweld teen vroue en kinders met wortel en tak uit te roei. 

'n Memorandum van verstandhouding is aan die Departement van Justisie oorhandig waarin strenger optrede teenoor diegene wat hulself skuldig maak aan geweld teen vroue en kinders. 

Olyn het ter afsluiting gesê genoeg is genoeg. 160 handgemaakte Harte is ook tydens die geleentheid deur die leesfasiliteerder van die ATKV, Sophia Titus, names die Grootdrink Gariep gemeenskap in solidariteit met slagoffers van geweld geskenk.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.