On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

#CoronavirusNC: Hospitaal hoof stuur waarskuwing

───   08:52 Mon, 04 Jan 2021

#CoronavirusNC: Hospitaal hoof stuur waarskuwing | News Article
Dr Harry Surtie Hospitaal

Die kliniese hoof van die Dr Harry Surtie hospitaal in Upington, George Isaacs, waarsku dat die ZF Mgcawu streek afstuur op Covid-verwante probleme en dat dit reeds binne die volgende twee weke kan begin handuit ruk.


Isaacs se die realiteit is dat dié streek asook Namakwa 'n toename in Covid1919 gevalle beleef en dat alle pasiënte uit die streke wat suurstof of ventiralors benodig na die Dr Harry Surtie hospitaal gestuur word. 

Isaacs sê, soos talle ander fasiliteite, het die hospitaal 'n beperkte aantal suurstof punte en ventilators, en dat pasiënte dié mediese geriewe vir ongeveer tien tot 14 dae beset - wat die opname van nuwe pasiënte dan onmoontlik maak. 

Hy se dokters is dus genoop om nou te besluit watter pasiënte by die hospitaal toegelaat word - veral soos gevalle styg.

OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.