On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Lugmag verleen hulp in Noord-Kaap

───   17:32 Tue, 09 Feb 2021

Lugmag verleen hulp in Noord-Kaap | News Article
Foto: OFM-nuus

Die Suid-Afrikaanse Lugmag, tesame met 'n gekombineerde span van die Noord-Kaapse militêre hoofkwartier, is ingespan om hulp in die rampgeteisterde John Taolo Gaetsewe-streek te verleen.

Dit volg ná 'n besoek aan die gebied deur die provinsie se premier, Zamani Saul, wat die area as rampgebied verklaar het. 

Die distriksmunisipaliteit het die ontplooiing verwelkom omdat honderde gesinne dringend hulp benodig. 

Paaie in die gebied is ook gesluit ná hewige oorstromings in die area.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.