On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Central SA

NK-veiligheidswag in hof weens diefstal

───   08:14 Thu, 25 Feb 2021

NK-veiligheidswag in hof weens diefstal | News Article

‘n Veiligheidswag in Galeshewe in Kimberley in die Noord-Kaap sal na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof verskyn nadat staatseiendom ter waarde van R30 000 in sy besit gevind is.

Die Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, Olebogeng Tawana, sê die 40-jarige verdagte is Dinsdag by sy huis in Galeshewe in hegtenis geneem nadat die polisie op ‘n wenk gereageer het.  

Tawana sê skootrekenaars en ander toerusting is in die man se besit gevind.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.