On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

NSFAS vra om verskoning

───   10:22 Sat, 13 Mar 2021

NSFAS vra om verskoning | News Article

Die Nasionale Studente Finansiële Hulpfonds (NSFAS) het om verskoning gevra vir ‘n misverstand.

Dit, na ‘n plasing op Twitter waarin die instansie gesê het dat studente wat ‘n R350 se Sassa-toelaag ontvang nie vir befondsing kwalifiseer nie.

NSFAS sê hulle neem kennis van die plasing, en dat dit feitlik verkeerd is om te sê dat ‘n persoon wat so ‘n toelaag ontvang nie vir befondsing kwalifiseer nie.

NSFAS neem volle verantwoordelikheid vir die verkeerde inligting, en voeg by dat dit belangrik is om daarop te let dat maatskaplike toelae begunstigdes outomaties befonds word.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.