On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

NSFAS voor die hof gedaag

───   07:52 Wed, 17 Mar 2021

NSFAS voor die hof gedaag | News Article

Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir studente, NSFAS, sal binnekort in die hof moet verduidelik waarom hy ‘n aansoek teenstaan wat namens behoeftige studente gebring is wie se befondsing skielik gekanselleer is.

AfriForum en die drie studente se hofaansoek is verlede jaar gebring nadat NSFAS 5 000 studiebeurse van studente landwyd teruggetrek het.

Die aansoek vra ook dat die bevel toegepas moet word op enige ander student wat dieselfde oorgekom het.


eNUUS

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.