Central SA
NK-werkers wil permanent aangestel word─── 15:01 Fri, 16 Apr 2021
PHOTO: Unsplash/Mari Helen
Werkers by die Noord-Kaapse Sentrum vir die Behandeling van Dwelmmisbruik het met plakate betoog teen hulle dienskontrakte, insluitend hulle diensvoorwaardes.
Werkers wil hê dat die departement hulle permanent aanstel omdat hulle meer as drie jaar reeds in die departement se diens is.
Die departement se Gamiem Abrahams sê die bestuur van die departement sal met werkers vergader om die kwessies aan te spreek.
OFM-nuus/Roderick Titus
