On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Central SA

Noord-Kaapse gesinne ontvang Sondag titelaktes

───   10:48 Sat, 17 Jul 2021

Noord-Kaapse gesinne ontvang Sondag titelaktes | News Article
Noord Kaap LUR vir Korporatiewe Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake,Bentley Vass.

Nagenoeg 26 gesinne van die Hantam munisipale regsgebied by Niewoudtville in die Noord-Kaap gaan op Mandeladag eienaarskap van hulle huise kry.

Die LUR vir Korporatiewe Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake, Bentley Vass, sal Sondag hulle titelaktes oorhandig. 

Lerato Khuno van die LUR se kantoor sê die name van die begunstigdes sal virtueel deur die LUR aangekondig word.

Die rede hiervoor is weens die verbod op samekomste as gevolg van die koronavirus.


OFM-nuus/RoderickTitus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.