On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Central SA

Voorsitter van Nasionale Huis van Tradisionele Khoi- en San-leiers sterf

───   08:37 Sun, 18 Jul 2021

Voorsitter van Nasionale Huis van Tradisionele Khoi- en San-leiers sterf | News Article
Ikosi Sipho Etwell Mahlangu/PHOTO: SE Mahlangu/Twitter

Die voorsitter van die Nasionale Huis van Tradisionele Khoi- en San-leiers, Ikosi Sipho Etwell Mahlangu, is Vrydag skielik oorlede.

Die Departement van Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake in die Noord-Kaap, sowel as die Nasionale Huis vir Tradisionele Khoi- en San-leiers, insluitend die plaaslike leier Stanley Peterson, het sy heengaan betreur.  

Die Huis sê dat die leemte wat deur sy afsterwe gelaat word, lank nog gevoel sal word. 

Die Kantoor van die LUR vir Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake - Bentley Vass - het Mahlangu se familie sowel as die Khoi- en San-mense van Suid-Afrika alle sterkte toegewens met die verlies.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.