On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Noord-Kaapse skool heropen Maandag

───   10:15 Sat, 20 Nov 2021

Noord-Kaapse skool heropen Maandag | News Article

Die Intermediêre skool by Louisvale buite Upington verwag leerders Maandag terug by die skool.

Dit volg nadat 'n aantal leerders positief getoets het vir Covid-19 en die skool sy deure Vrydag gesluit het.

Die leerders wat positief getoets het, sal in isolasie bly. Die nodige ontsmetting word die naweek gedoen.

Die skool sal volgens die Departement van Basiese Onderwys Maandag sy klasse voortsit.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.