On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Central SA

#CoronavirusFS: Vrystaat voorbereid vir 4de golf

───   BLAINE JONES 14:40 Fri, 26 Nov 2021

#CoronavirusFS: Vrystaat voorbereid vir 4de golf | News Article
Photo: Unsplash

Mondli Mvambi, woordvoerder van die Vrystaatse departement van gesondheid, sê mense moet lesse uit lande soos Duitsland en Oostenry neem - waar die vierde gold van Covid-19 infeksies tans ervaar word.

Hy sê om ingeënt te wees beteken nie noodwendig dat jy nie Covid-19 sal opdoen nie.

Daar word beraam dat die uitwerking van die 4de golf dalk nie so ernstig sal wees soos vorige golwe nie, veral vir ingeënte persone, sê Mvambi.

Die Vrystaat is tans tweede agter die Wes-Kaap in term van die uitvoering van die inentingsprogram.

Mvambi sê die departement moet 8%, of sowat 111 000 nuwe persone -  teen einde Desember 2021 inent om die teiken van 70% te bereik.

Daar was 'n 31,3% afname in hospital-opnames en 26,4% in sterftes vir die afgelope 14 dae vergeleke met die vorige 14 dae opname.

 

OFM Nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.