On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Twee vas vir dwelms in Noord-Kaap

───   10:51 Wed, 08 Dec 2021

Twee vas vir dwelms in Noord-Kaap | News Article

Die Noord-Kaapse polisie het twee mans in hegtenis geneem na dwelms ter waarde van R1, 8 miljoen in hul besit gevind is.

Die polisie het ‘n goudkleurige Toyota Fortuner, wat glo die dwelms van Kimberly na Koffiefontein sou vervoer, afgetrek en deursoek.

Die verdagtes sal binnekort in die Moderrivier Landdroshof in verskyn.

Volgens die polisie se Sergio Kock wil hulle graag die gemeenskap vir hul samewerking bedank - wat tot die arrestasie gelei het.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.