On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Een dood in Kimberley rooftog

───   12:15 Tue, 21 Dec 2021

Een dood in Kimberley rooftog | News Article

‘n Rower is dood in ‘n skietery tydens ‘n rooftog by ‘n huis in Kimberley, met een verdagte wat in hegtenis geneem is.

Luidens polisiewoordvoerder Sergio Kock het vyf rowers by ‘n huis ingebreek, die eienaars aangerand, en met ‘n vuurwapen gedreig.

Buurtwaglede het op die toneel aangekom, en ‘n skietery het ontstaan waartydens een van die rowers en ‘n omstander gewond is.

Die rower is later in die hospitaal oorlede.

Kock sê die polisie soek na die ander drie rowers, wat met ‘n vuurwapen en geld gevlug het.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.