On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Pofadder-moordverdagtes skuldig

───   17:40 Wed, 02 Feb 2022

Pofadder-moordverdagtes skuldig | News Article

Die verdagtes in die moordsaak van die Noord-Kaapse sakeman, Leon Brits – ‘n hoteleienaar van Pofadder - is vandag in die Rondgaande Hooggeregshof in Upington skuldig bevind.

Sy vrou is reeds vroeër ook skuldig bevind.

Die twee, Amantle Bareki en Elrich Williams, is skuldig aan moord, roof met verswarende omstandighede, en die onwettige besit van ammunisie.

Suretha Brits was die meesterbrein agter die moord.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.