On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Central SA

17 Vrystaatse leerders in hospitaal opgeneem

───   KEKELETSO MOSEBETSI 07:06 Thu, 17 Mar 2022

17 Vrystaatse leerders in hospitaal opgeneem | News Article

Sewentien leerders van Ntemoseng Sekondêre Skool by Botshabelo in die Vrystaat het in die hospitaal beland weens beweerde voedselvergiftiging.

Die omstandighede rondom die oorsaak van die siek kinders is nog onduidelik in hierdie stadium. 

Intussen het die provinsiale LUR vir Onderwys, Tate Makgoe, gesê dat sommige leerders in 'n kritieke toestand is, terwyl twaalf na bewering ten volle herstel het.

Hierdie is 'n ontwikkelende storie.

OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.