On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Central SA

Noord-Kaap teken 22 nuwe #Covid19-gevalle aan

───   ELSABÉ RICHARD 08:41 Sat, 19 Mar 2022

Noord-Kaap teken 22 nuwe #Covid19-gevalle aan | News Article
Die land se herstelkoers is tans 96,9%. FOTO: Pixabay/Fernando Zhiminaicela

Die Noord-Kaap het 22 nuwe Covid-19-gevalle in die jongste verslagperiode aangeteken.

Volgens die Nasionale Instituut vir Oordragbare Siektes (Nios) het die Vrystaat 68 nuwe Covid-19-gevalle aangeteken, terwyl Noordwes 44 nuwe Covid-19-gevalle aangeteken het. 

Suid-Afrika het in totaal 1 558 nuwe Covid-19-gevalle in die jongste verslagperiode aangeteken. Dit het die totale aantal aktiewe gevalle in die land tot meer as 15 000 verhoog. 

Daar is ook ses sterftes regoor Suid-Afrika aangeteken. 

Die land se herstelkoers is tans 96,9%.

OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.