On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Central SA

Geniet die Noord-Kaap met Country Hotels

───   09:09 Mon, 28 Mar 2022

Sponsored09:09 Mon, 28 Mar 2022
Geniet die Noord-Kaap met Country Hotels | News Article

Die Country Hotels Group het 13 verblyfplekke regoor die Noord-Kaap. Luuks kan bekostigbaar wees met Country Hotels!


Die Noord-Kaap van ons pragtige land is uniek, ongerep en goed vir die siel - maar kwaliteit akkommodasie was voorheen moeilik bekombaar. Maar nie meer nie. Country Hotels het 'n reeks verblyfsopsies in die provinsie geskep wat aan besigheids- en ontspanningsreisigers se hoogste vereistes voldoen.

Country Hotels bied top akkomodasie in Postmasburg, Upington, Kakamas, Kuruman, Springbok, Kathu, Pofadder, Clanwilliam en Calvinia. Al die hotelle en verblyfsopsies onder hulle vaandel is handig geleë naby die N7 en N14; ideaal na 'n lang dag op die pad. 

As 'n hotelgroep neem hulle hul reputasie vir top kwaliteit en ongeëwenaarde dienslewering baie ernstig op. Al hulle hotelkamers is en suite met goeie matrasse, 'n televisie met DStv kanale en lugversorging. Country Hotels se hotelle word verder voorsien deur betroubare Wi-Fi, veilige parkering en 24-uur ontvangs.

'n Onlangse toevoeging tot die hotelle is 'The Badgers Grill' - 'n gerieflike, smullekker opsie vir 'n ete of drankie, en 'n gulde geleentheid om die streek se top wyne te beproef. Ontbyt is ingesluit in hotel verblyf, met selfsorgeenhede en selfs karavaan- en kampfasiliteite beskikbaar op sekere persele.

Ons langer verblyfsopsies is pasgemaak vir professionele mense in die veld van mynbou, landbou, hernubare energie en publieke diens. Ons kostes per kamer maak oornag, sowel as langer verblyfsopsies, uiters koste-effektief.

Ons gaste word ons familie - 'n tendens wat gesien word in die hoeveelheid gaste wat keer op keer terugkeer. As sulks neem ons ons gaste se terugvoering baie ernstig op. Dit is inderdaad een van die dinge wat ons kop en skouers laat uitstaan bo ander hotelle in die provinsie: Ons is altyd besig om ons dienslewering opteskerp, en ons personeel optelei. Dit is ons doel om ons personeel te bemagtig om elke hotel te bestuur soos hulle eie besigheid, en hulle trots en professionaliteit is tasbaar in elke interaksie. 

Maak 'n bespreking vir Country Hotels hier.

Ter viering van die The Real Good Travel Book wat binnekort beskikbaar sal wees, het Yolanda Maartens met Andre Thirion, hoof uitvoerdende beampte van Country Hotels, gesels. Jy kan meer inligting oor Country Hotels kry in The Real Good Travel Book – binnekort eksklusief beskikbaar om af te laai by ofm.co.za

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.