On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Gemengde gevoelens oor Noord-Kaapse projek

───   13:38 Fri, 01 Apr 2022

Gemengde gevoelens oor Noord-Kaapse projek | News Article

Die nuutaangekondigde Gamsberg sink-mynprojek van R7 biljoen beteken trane van vreugde, maar ook trane van hartseer vir plaaslike gemeenskapslede.

Vedante Zink International het Woensdag aangekondig dat hulle onmiddellik met fase 2 sal begin.

Dié fase behoort teen die einde van 2023 voltooi te wees.

LEES MEER: Noord-Kaap-myn wil ysterertsproduksie opskerp

Die reuse projek sal werk aan etlike honderde plaaslike werksloses verskaf.

Sommige inwoners is egter skepties hieroor.

Nuus van die projek het onaangename emosies onder die plaaslike bevolking aangewakker, nadat 'n werker hier gesterf het.

LEES MEER: Spanne soek na laaste NK-mynwerker ná grondstorting

Vir Rodney Kritzinger, speaker van die Nama Khoi munisipaliteit op  Springbok, behoort die ontwikkeling groot ekonomiese vooruitgang te bring.

OFM-nuus/Isaac Cloete

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.