On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Central SA

Ekonomiese voorspelling vir die res van ‘22

───   09:13 Fri, 09 Sep 2022

Sponsored09:13 Fri, 09 Sep 2022
Ekonomiese voorspelling vir die res van ‘22 | News Article

Wat is die ekonomiese vooruitsigte vir Suid-Afrika vir die res van die jaar? En wat is die grootste rolspelers wat tans 'n impak op ons ekonomie het?

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens het met Professor Waldo Krugell, ’n ekonoom by Noordwes-Universiteit se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, gepraat om hierdie en meer vrae te beantwoord.

Luister hier:

Lees meer oor Noordwes-Universiteit se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe hier


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.