Central SA
Agri-Alert: 'n oplossing vir veediefstal─── 11:54 Fri, 06 Jan 2023
Sponsored11:54 Fri, 06 Jan 2023
Agri-Alert is 'n klein maatskappy gevestig in Potchefstroom wat 'n groot impak maak op een van Suid-Afrika se grootste probleme: veediefstal.
Agri-Alert gee boere die gemoedsrus dat hulle vee 24/7 gemonitor word en dat hulle gewaarsku sal word as iemand hulle vee probeer steel. Agri-Alert streef daarna om elke persoon wat hul produkte gebruik se lewens makliker te maak.
Agri-Alert se kliente se vee word 24/7, 365 dae van die jaar gemonitor en hulle bied ook diens vir kliente 24/7, 365 dae van die jaar. Kliente kan hulle kontak binne werksure op hul kantoor nommer of na ure op hul nood nommer.
Die vee wat gemontor word hoef glad nie in selfoon opvangs te beweeg nie. Agri-Alert se produkte bied vir die klient aktiwiteit en GPS monitering van hulle vee en waarsku selfs die klient as die vee 'n vasgestelde area verlaat. Alles in die palm van jou hand! Die aktiwiteit monitors in Agri-Alert produkte word ook spesifiek verstel volgens die trop se normale beweging om enige vals alarms uit te skakel.
Agri-Alert bied ook vir hul kliente ook 'n volle twee-jaar waarborg op hul produkte en aan die einde van elke twee jaar vervang Agri-Alert hul klient se halsbande en sensors gratis met splinter nuwes.
Buiten veediefstal bekamping het Agri-Alert menigde ander sensors wat 'n boer se lewe makliker maak, soos watervlak sensors vir damme en krippe; 'Tilt sensor' met alarms vir sonpanele en pompe, en selfs temperatuur sensors vir hoenderhokke.
Agri-Alert is ook trotse verspreider van SPOTBOT. SPOTBOT is 'n byvoeging tot 'n reeds bestaande kamera sisteem wat dit in 'n menslike deteksie alarmsisteem verander wat jou met 'n luidspreker wakker maak en fotos van hierdiemenslike deteksies onmiddelik na jou foon toe stuur.
Kontak Agri-Alert op 018 293 1291 of stuur 'n epos na info@agri-alert.co.za
Yolanda Maartens het met Eduan Scheepers van Agri-Alert gepraat oor hoe Agri-Alert die boer se lewe makliker kan maak ten opsigte van veediefstal en ander sekuriteitskwessies. Luister hier: