Central SA
Verdagte vas toe hy tik vervoer─── 08:14 Tue, 10 Jan 2023
FOTO: Ter illustrasie
Lede van Upington se grenspolisie, vergesel deur die honde-eenheid het ‘n 40-jarige verdagte in hegtenis geneem nadat inligting oor die vervoer van dwelms opgevolg is.
Die man is in hegtenis geneem en beslag is gelê op tik met ‘n straatwaarde van R292 800. Daar is ook beslag gelê op die voertuig. Polisiewoordvoerder Omphile Masegela verduidelik meer:
OFM-nuus/Roderick Titus
