On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Central SA

LUISTER – Sel 35: Die Thabo Bester-storie - Episode 4

───   09:00 Tue, 09 May 2023

LUISTER – Sel 35: Die Thabo Bester-storie - Episode 4 | News Article

Die raaiselagtige dood van Katlego Bereng Mpholo, wie se liggaam misbruik is in Thabo Bester se fynbeplande ontsnapping, laat sy familie in rou en op soek na antwoorde nadat hulle Sondag – 'n jaar ná sy dood – sy oorskot uiteindelik ter ruste kon lê.

Al meer Suid-Afrikaners beweer Bester het nie nodig gehad om te ontsnap nie omdat hy basies vrygelaat is. Hoe en met wie se hulp het Bester dit reggekry om hierdie brutale ontsnapping uit te voer?


(Hierdie episode is saamgestel met inligting en argiefklank verkry uit verskeie openbare nuusbronne, soos YouTube, SABC News, eNCA, Twitter, Algoa FM, The Citizen, Briefly News en die Sowetan.)

Volg dié skakel om na vorige episodes te luister: https://bit.ly/OFMSel35

OFM Nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.