On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Central SA

LUISTER – SEL 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 5

───   10:40 Fri, 12 May 2023

LUISTER – SEL 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 5 | News Article

Die verstommende ontsnappingsdrama van die Facebook-verkragter en moordenaar Thabo Bester uit die Mangaung-gevangenis in Mei 2022, het moontlik die doodsklok gelui vir privaat tronke in Suid-Afrika.

Dit was dekades lank 'n lewende hel en nou lyk dit of die lang arm van die gereg aan die deure kom klop het.

Terwyl al die onthullings in hierdie sage die meeste Suid-Afrikaners verbaas, is bitter min hiervan 'n verrassing vir die Britse ondersoekende joernalis Ruth Hopkins, wat al vir byna ‘n dekade dié multinasionale maatskappy G4S se beweerde korrupsie by dié tronk blootlê.


(Hierdie episode is saamgestel met inligting en argiefklank verkry uit verskeie openbare nuusbronne, soos Twitter, SAUK Nuus, eNCA, Outa, News24, Jacana Media en die OFM Sake-uur.)

Volg dié skakel om na vorige episodes te luister: https://bit.ly/OFMSel35

OFM Nuus


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.