On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Central SA

LUISTER – SEL 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 7

───   09:26 Fri, 19 May 2023

LUISTER – SEL 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 7 | News Article

Hoe maak ’n gevangene – soos die verkragter en moordenaar Thabo Bester – meer geld uit sy sel as miljoene hardwerkende Suid-Afrikaners daarbuite?

En hoe omseil Bester finansiële instellings se regulasies, asook Jan Taks se valkoë? Is dit dalk nog van die redes waarom hy hom nie by Binnelandse Sake laat registreer het nie? Of moet die vangnet selfs wyer gespan word vir nog medepligtiges in die finansiële wêreld?


Dit lyk inderdaad of dié ’n geval is van “geld wat stom is, maak reg wat krom is”.

(Hierdie episode is saamgestel met inligting en argiefklank verkry uit verskeie openbare nuusbronne, soos die, SAUK, eNCA, GroundUp, The Citizen, Newzroom Africa, YouTube en ZANews.)

Volg dié skakel om na vorige episodes te luister: https://bit.ly/OFMSel35  

OFM Nuus 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.