On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Central SA

Noord-Kaapse polisie in hul skik met operasie "Vhutu Hawe"

───   07:49 Sun, 23 Jul 2023

Noord-Kaapse polisie in hul skik met operasie "Vhutu Hawe" | News Article

Noord-Kaapse polisie is in hulle skik met die sukses met die gesamentlike operasie "Vhutu Hawe" toe voertuie deursoek, padpblokkades opgestel en talle ondernemings deursoek is.

Tydens ses voertuig-kontrole-punte is meer as honderd voertuie en tweehonderd mense deursoek. Heelparty is beboet vir verskeie oortredings.

'n Man is aangekeer vir die besit van R1000 se koperkabels terwyl 'n ongedokumenteerde buitelander aangehou is met die hulp van immigrasie-beamptes.

Die span het OTM's, sakepersele, nasionale sleutelpunt en snoepwinkels besoek in Kimberley se voorstede, Galeshewe, Roodepan en Kagisho.

OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.