On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Central SA

Kies plaaslik, kies IQTech

───   10:15 Tue, 30 Apr 2024

Sponsored10:15 Tue, 30 Apr 2024
Kies plaaslik, kies IQTech | News Article

Wanneer dit by inklokstelsels kom, is daar baie opsies om te oorweeg, wat soms oorweldigend kan wees.

Watter opsie sal die beste vir jou besigheid werk? Gaan jy sagteware koop wat in Amerika vervaardig is, of moet jy plaaslik kyk?

Dit is belangrik om die regte advies in te win, anders kan die stelsel wat jy bekom meer frustrasies veroorsaak as wat dit jou help.

Wat moet in gedagte gehou word met die aankoop van inklok-sagteware?

Wanneer jy sagteware aankoop wat in Amerika ontwerp is, koop jy ‘n stelsel wat vir die Amerikaanse mark ontwerp is. Hou in gedagte dat Amerikaanse besighede nie met dieselfde uitdagings gekonfronteer word as die Suid-Afrikaanse mark nie.

‘IQTech het kundige personeel wat die Suid-Afrikaanse mark en die daaglikse uitdagings verstaan.’

Suid-Afrika het beperkings wanneer dit by bandwydte kom, asook rekenaarvaardighede, wat nie noodwendig in ag geneem word wanneer die Amerikaners sagteware ontwerp nie. Verder, indien jy 'n probleem met die stelsel ondervind, moet daar ‘n navraag deurgegee word na Amerika. Dit kan vertragings veroorsaak voordat jy ’n oplossing ontvang. 

Nog iets om in gedagte te hou is, indien jy veranderinge aan die stelsel wil maak, is dat dit by jou besigheid se salarisstelsel inpas. Hierdie veranderinge se betaling sal in dollar verhaal word. Dit alleen is uitdagend genoeg met ons wisselkoers.

IQTech het tot stand gekom om hierdie uitdagings die hoof te bied. IQTech het kundige personeel wat die Suid-Afrikaanse mark en die daaglikse uitdagings verstaan. Vertrou IQTech om dadelik aandag te gee aan jou besigheid se uitdagings en ‘n pasgemaakte produk vir jou voor te stel wat sal inskakel by jou salarisstelsel!

Yolanda Maartens het met Wally Devenier, IQTech se Finansiele Direkteur, gepraat om meer uit te vind:

Kontak IQTech vandag nog! https://iqtech.co.za/

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.