On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

General

Podcast: Maandag se hoof nuusstories

───   18:06 Mon, 07 Oct 2019

Podcast: Maandag se hoof nuusstories | News Article

Polisie in die Vaal het die dood van 'n leerder by die Thuto-Tiro Comprehensive School in Sebokeng-gebied 10, buite Vereening, bevestig.


Die polisie in Noordwes het ‘n saak van strafbare manslag geopen nadat ‘n 30-jarige vlieënier Sondag die muur van ‘n motorhuis in Huhudi naby Vryburg getref het, en daarna tussen twee huise neergestort het.

EN

Die regering het hom nou daartoe verbind om dringende hulp, as 'n tydelike, korttermynmaatreël, aan boere in die droogtegeteisterde Noord-Kaap te verleen.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.