On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Health

Kansa maak mense meer bewus van Nie-Hodgkin’s limfoom

───   09:00 Wed, 05 Jul 2023

Kansa maak mense meer bewus van Nie-Hodgkin’s limfoom | News Article

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens praat met Vlooi Venter, Kliniese Verpleegspesialis by die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa), oor Nie-Hodgkin’s limfoom, die risikofaktore en simptome.

Kansa wil mense bewus maak van die risikofaktore en simptome van Nie-Hodgkin’s limfoon wat onlangs as een van die groot vyf kankertipes geïdentifiseer is.




Wat is Nie-Hodgkin’s limfoom en wat is die risikofaktore en rol van omgewingsfaktore?  Luister na die gesprek met die kliniese verpleegspesialis, Vlooi Venter.



Vir meer inligting besoek KANSA se webtuiste by www.cansa.org.za

Bel Kansa se hulplyn 0800 66 00 66 of stuur ’n e-pos na Vlooi Venter by vventer@cansa.org.za

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.